MY TOTALE LEEFWeRELD AS PSIGOTERAPEUT

Get Complete Project Material File(s) Now! »

HOOFSTUK  3 SUPERVISIE EN METODOLOGIE

supervisie

Daar is talle supervisiemodelle  vir die psigoterapeutiese gemeenskap beskikbaar.  Elke  opsteller van ‘n model wil d psigoterapeutiese gemeenskap daarvan oortuig dat sy model die doeltreffendste is. Soos met die meeste perspektiewe, is daar effektiewe elemente in al hierdie modelle, wat moontlike voordele vir die opleiding van psigoterapeute inhou.
supervisie is ‘n duur intervensie. Hardcastle (1991, p. 64} glo dat: « close supervision drains resources needed for the direct delivery of service. 11 Die finansiele uitleg wat by supervisie betrokke is, duidelik ‘n luuksheid (Munson, 1979}. Die vraag moet onwillekeurig gevra word of supervisie die finansiele uitleg regverdig. Supervis op ‘n langtermynbasis is waardevol  maar duur. Die vraag ontstaan: hoeveel psigoterapeute kan dit bekostig om vir die res van hu1 psigoterapeutiese lewens superv ie van ‘n gekwalifiseerde buitepersoon te ontvang?Die psigoterapeut en die  klient is in dieselfde posis beide betaal hul  wedersyds psigoterapeute             met die hoop dat  hulle iets waardevols  en blywends uit die  verhouding sal  verkry  {Storm & Heath,1985}.
Markowski en Cain (1983) sien min waarde in supervisiewerkswinkels wat twee of drie dae duur en beskou dit as oppervlakkig. ‘n Alternatiewe benadering moet eerder in opleidingsmodelle gesoek word. Die meeste sulke modelle maak net vir beginners en onervare psigoterapeute voorsiening en dit word gesien as ‘n noodsaaklike komponent in die opleiding van die psigoterapeut. Daar is egter min empiriese en kliniese bewyse vir die effektiwiteit van sulke supervisiemodelle en daar is geen aanduiding dat die verandering wat sulke modelle by studente wil veroorsaak, oor ‘n tydperk behoue bly nie (Powell, Gospel & Williams, Alhoewel daar tel kritiek op supervisiemodelle bestaan, is daar tot op datum nog nie ‘n alternatiewe benadering vir magister- en doktorale opleiding n1e. Evert (Moy & Goodman, 1984, p. 22) meen dat die supervisieverhouding deur vyf stadiums beweeg:
-~’differentiation, trans ional period one, functional dependency, transitional period two, and individuation. » Ek verskil lynreg met Hess (Roth, 1986) wat supervisie sien as ‘n proses waar die supervisor sy leerling se gedrag moet verander sodat laasgenoemde vir sy klient ‘n beter diens kan lewer. Die feit dat die psigoterapeut slegs as tegniek in die psigoterapeutiese prentjie kom, beklemtoon net die onvermoe van Hess se model om die psigoterapeut as persoon, as beginpunt van die veranderingsproses te erken.
deurdat daar geglo word dat indien jy ‘n goeie psigoterapeut is, jy ook ‘n goeie supervisor sal wees. ‘n Ondersoek deur Webb (1983) oor supervisie, waarin sy honderde videobande bestudeer het, het haar oortuig dat die meeste supervisors nie effektief kommunikeer nie en nie die  student  se  ontwikkelings-moontlikhede  genoegsaam ondersteun nie. Indien hierdie bevinding korrek is, is dit duidelik dat nuwe en kreatiewe denke oor die wyse waarop studente opgelei word en supervisie toegepas word, nodig is. Indien opleiding van naderby beskou word, moet die toedrag van sake ten opsigte van die supervisie van studente en supervisors as skokkend en totaal ontoereikend beskou word. ‘n Verbetering in hierdie situasie is nodig omdat dit nog steeds vir die professie noodsaaklik is dat daar goeie beheer en doeltreffende evaluasie moet wees om die professie se professionele en effektiewe profiel te behou.
Die stelling  wat Maturana (Hoffman,1985,p.395) maak dat « in the world of the living there can be no instructive interaction », het vir supervisie belangrike implikasies. Dit is uit bogenoemde duidelik dat jy, as psigoterapeut, in elk geval nie effektiewe supervisie van ‘n supervisor kan ontvang nie. Powell et al. (1991) is ook die mening toegedaan dat dit supervisie se uitgangspunt moet wees om die psigoterapeut in staat te stel om sy eie gedrag te analiseer en te verander. Die vraag moet gevra word waarom ‘n mens die saak nog meer wil kompliseer deur ‘n buite-element as supervisor in te bring as jy, volgens Maturana (Hoffman, 1985), in elk ._ ~~val jou eie supervisor kan wees. Bateson (Kniskern, 1983, p. 61) se mening onderstreep bogenoemde beskouing: « the humanist will never create a cumulative science, for he cannot clearly transmit his wisdom to his successor. » Vir Mazza (Liddle, Breunlin, & Schwartz, 1988) is die verandering van die psigoterapeut se terapeutiese vermoens in elk geval nie die direkte gevolg van die beoordeling van die psigoterapeut se supervisor nie. As___ psigoterapeut  is  jy  op  die  einde  grootliks  op  jouself aangewese  en  jy  is  die  grootste  kenner  van  jouself.
Abroms (1977) sluit nou aan by die tweede-orde kubernetiese model, wanneer hy se dat supervisie psigoterapie van psigoterapie ‘n Supervisor van buite kan, met sy toetrede tot ‘n psigoterapeutiese situasie, nog meer kompleksiteit in die sisteem veroorsaak en so ‘n perturbasie kan die blootlegging van nuwe alternatiewe tot gevolg he. Dit is egter ook moontlik dat die supervisor se toetrede geen effek op die psigoterapeut se sisteem tot gevolg het nie, omdat die__ -supervisor geen inherente kennis van die psigoterapeut se eie unieke sisteem het nie.
Die psigoterapeut ontvang n1e supervisie passief –nie. Supervisie dien onder meer om d psigoterapeut tot selfevaluasie te lei. Webb (1983) beskou selfevaluas as ‘n belangrike element in die supervisieproses omdat dit die psigoterapeut doeltreffend laat optree en op sy eie bene laat staan. Liddle et al. (1988) is ook bewus -~~ eie voete moet staan. Ek glo dat hierdie proses n kan geskied indien die igoterapeut nie sy eie onverwerkte problematiek met sy gesin van oorsprong en kerngesin opgelos het nie. Hierdie beskouing word ondersteun deur McGoldrick (Olson & Stern, 1990) wat van mening is dat, indien die psigoterapeut nie psigoterap –:–~Gu~ontvang nie, daar ongetwyfeld oordrag van sy eie problematiek na sy kliente sal plaasvind.
Teenoordrag speel ook ‘n rol indien ‘n psigoterapeut nie bereid is om deurentyd na sy eie gedragspatrone te kyk nie. In die meeste opleidingsmodelle is psigoterapie deel van die opleidingspakket, maar nie in gesinsterapie nie. Die psigoterapeut word aan die gemeenskap bloot gestel sender dat hy persoonlik ten volle voorberei is om ‘n psigoterapeut te wees. Die meeste onervare psigo- terapeute soek versekering by hulle opleiers oor die patrone van hul eie gesinne, want dit is hulle vernaamste ervaringsveld. Dit is hoe studente glo hoe gesinne behoort te funksioneer, want dit is waaraan die studente d grootste deel van hul lewe blootgestel was. In d -opleidingsituas bly die student se gesin dus steeds deel van die student (Cecchin, Lane, & Ray, 1993).

1INLEIDING
2Probleemstelling
3Oplossingsmoontlikhede
4Doelstelling
5Liefde kom op die Volgende Wyses na Vore
6Hardkoppigheid
7Geloof in Onsself en die Ondersteuning van Familielede
8Wegbreek as die Teenpool van Aanvaarding
MY TOTALE LEEFWeRELD AS PSIGOTERAPEUT
1Selfsupervisie
2Kubernetika
3Eerste-Orde Kubernetika
4Tweede-orde Kubernetika
5Wat is my Interaksionele Patroon?
6Die Moontlike Effektiewe Interaksionele Patroon
SUPERVISIE EN METODOLOGIE
1Supervisie
2Metodologie
PATRONE VAN REKURSIWITEIT
1Patrone uit my Geskiedenis
2Die Effek en Insig op my Psigoterapeutiese Werk
3My Familie
4VOORSATE (1865-1949)
5Die Invloed en Insigte van die Wereld waarin
6ek Gebore is, op my die Psigoterapeut
7Hoe kom my Interaksionele Patroon met Betrekking tot
8hierdie Tyd van my Lewe ter Sprake?
9EK EN ‘EK’ ( 1950-1959)
10Die Invloed en Insigte van my Jeug op my, die
11Psigoterapeut
12Hoe kom my Interaksionele Patroon met Betrekking
13tot hierdie Tyd ter Sprake?
STABIELE TIENERJARE (1960-1967)
1Die Uitwerking en Insigte van my Tienerjare
2op my, die Psigoterapeut
3Hoe kom my Interaksionele Patroon met Betrekking
4tot hierdie Tyd ter Sprake?
STUDENTEDAE (1968-1971)
1Die Invloed en Insigte van my Studentejare
2op my, die Psigoterapeut
3Hoe kom my Interaksionele Patroon met Betrekking
4tot hierdie Tyd ter Sprake?
MY EERSTE HUWELIK (1972-1979)
1Die Uitwerking en Effek van die Einde van’n Era op my, die Psigoterapeut
2Hoe kom my Interaksionele Patroon met Betrekking tot hierdie Tydperk ter Sprake?
3’N HARTSEER JAAR (1980)
4Die Psigoterapeutiese Uitwerking en Effek
5van Bogenoemde Tydperk op my, die Psigoterapeut
6Hoe kom my Interaksionele Patroon Gedurende hierdie UPeriode ter Sprake?
7MY NUWE LEWE (1981-1990)
8Die Proses waardeur die Stadsterapeut, die Psigoterapeut van die Berge geword het  Hoe kom my Interaksionele Patroon Gedurende hierdie
9Periode ter Sprake?
DIE WAARHEID VAN ‘N DROOM (1991-1993) 
1Die Kursus
SELFSUPERVISIE 
1Selfontdekking
2Selfsupervisie
3Kenmerke van ‘n Psigoterapeut wat Selfsupervisie Doen  ,Etiek van Selfsupervisie, Watter Voordeel hou Selfsupervis as Psigoterapeut in?
4Waarhede vir my, die Psigoterapeut, vir my Voordele vir d Psigoterapeutiese Gemeenskap
BIBLIOGRAFIE
GET THE COMPLETE PROJECT
SELFVERWYSING AS SUPERVISIEPROSES: ONTWIKKELING VAN DIE INTERNE SUPERVISOR

Related Posts