Toestand van die siel onmiddelik voor en na die dood

Get Complete Project Material File(s) Now! »

BOOl’STUK 2 BISTORIESE PERSPEKTIEI’ OP DIE BABi’i-GELOOI’

Voorqeskiedenis van die Bahi’i-qeloof

Die Indo-Europese reisigers het iewers aan die begin van die tweede millennium voor die huidige jaartelling, of selfs vroeer by die skeiding van wee naby die Kaspiese _ See gekom. ‘n Groot groep het na die oxus-riviervallei in Indie gegaan, terwyl die ander groep die huidige Armenia, Azarbaijan en die noordwestelike gedeeltes van die Heuwel-valleie in die Iranese tafelland gepenetreer het. Laasgenoemde groep het die natuurkragte soos die son, maan, sterre, aarde, vuur, water en winde (met ander woorde die glinsterende/skitterende gode van die Rig-Veda) aanbid. Sekere van die gode se name het verlore gegaan; en die groepe het ook ander denkwyses ontwikkel. So is ook ander gode en wesens in die hemel, ‘n eie wereldorde, ‘n eie onafhanklike morele waardesisteem en die eenwording van verskeie godhede gevestig. Die bekende hemelse tweeling (die Nasatya of Asvins ooreenkomstig die Hetitiese dokument Nashaadtianna) word as ‘n uitvloeisel van hierdie gebeure gebore. Nog ‘n ander unieke kenmerk van hierdie religieuse era is die aanbidding wat deur middel van altaarverering geskied het. Die element van vuur net prominensie geniet en is deur Zoroaster oorgeneem (1). Zoroaster (moontlik 828-551 van die vorige jaartelling) het ‘n monotel.sme en ‘n morele kode oor menslike geregtigheid, wat van die goeie God (Ahoera Mazda) afkomstig is, verkondig. Die God, was volgens hom, ongeskape en die skepper van lig en duisternis. Ahoera Mazda, wat as die bron van al le goedheid aanbid is, het ook goeie gedagtes, woorde en dade en die afstanddoening van alles wat sleg (Ahriaan) is, vereis. Zoroaster bet ook.voorskrifte aangaande die mens se alledaagse lewe gegee en het verder die reinheid van die liggaam en siel en selfs die tuiste,beklemtoon. Die profeet Zoroaster word deur die meeste geleerdes beskou as die eerste persoon in die menslike geskiedenis wat die gedagte van ‘n kosmiese oordeel verkondig het. Die huidige gedagte rondom die hemel en die hel, individuele oordeel, ‘n uni verse le laaste oordeel vir elke mens, die bestaan van engele en die ewige lewe kan moontlik ook aan hom toegegskryf word.Hierdie gedagtegang is in JudaYsme, die Christendom en Islam opgeneem. Die Baba’ i-geloof aanvaar Zoroaster as een van die ware manifestasies van God op die aarde en verheerlik hom as ‘n profeet. Hy is egter slegs een van die figure wat Baha’is uit die Midde-Oosterse religieuse tradisie aanbid en verheerlik, naas Abraham,Moses, Jesus Christus en Mohammed, sowel as die bygevoegde Gautama Boeddha, die Bab, Baha’u’ llah en Krishna (2). Die Baha’i-geloof spruit voort uit die familie van Midde-oosterse religiee en word (volgens oorlewering) deur die bloedlyn van Baha’u’ llah direk met die profeet Zoroaster verbind. Hierdie afstanunelingslyn loop via Mirza Buzurq (vader van Baha’u’llah)(3), wat van koning Yazdiqird afstam en direk met Zoroaster se bloedlyn verbind word. Mirza Buzurg stam ook (ooreenkomstig die Baba’ 1-geloof) uit die bloedlyn van Abraham se derde vrou Katura (raadpleeg Genesis 25 : 1 in die Bybel) en hulle vyf seuns (4). Die Baha’l-geloof neem, ten spyte van hierdie verbintenis, nie die Hemel- en helgedagte van Zoroaster en .sy voortspruitende gelowe oor nie, maar beskou die hemel en hel as die twee pole van die mens se verhouding met God. « Hemel » beteken dan’n direkte verhouding met God, terwyl « hel » op die persoon slaan wat verder van God af staan of geen verhouding met God bet nie.Baha’is glo wel dat die mens se siel vir ewig voortbestaan in ‘n nuwe lewe wat verskil van die huidige lewe (5).Zoroaster se boodskap kulmineer uiteindelik in die gedagte dat ‘n wereldverlosser genaamd susiyant of Shah-Bahram varjavand eendag sal verskyn. Hierdie verlosser sal die finale oorwinnin goor die bose Ahriman behaal. Die prof eet  Zoroaster het gese dat ‘n tydperk van 3060 jaar sal verloop, waartydens Ahriman deur susiyant oorwin sal word. Hierdie datum korrespondeer vir Baha’ is met die tydvak waarin Baha ‘u’ llah sy rcieping as die profeet wat al le prof esie van die verlede vervul, bekend gemaak het (6). Die Baha’i-religie het voorts elemente oorgeneem uit die JudaYsme, wat diep beYnvloed is deur die Zoroastrisme, en tot hierdie skat van historiese kontunuYteit behoort die verbondsgedagte.Volgens Lowell Johnson, lid van die Baha’i Nasionale Geestelike Raad van suid Afrika, « Baba• u • llah continues the Ancient covenant and applies it to the primary need for today, the regeneration and unity of mankind. Man• s role in the Covenant is to be grateful that God bas sent this Message and to obey » (7).Baha’ is bekragtig die verbondsgedagte deurdat hulle glo dat God hierdie Verbond en belofte deur al Sy manif estasies in die wereld verkondig. Die lyn word deurgetrek van Abraham en Moses in die Ou Testament, deur Jesus Christus in die Nuwe Testament en Mohammed,van die Islam, tot by die Bab (1819-1850) (8). Die lyn begin by Adam, en loop deur na Abraham en sy drie vroue, Sarah, Hagar en Katura. Die Bab se lyn loop via Hagar, Ismael en Mohammed; Baha’u’ llah se lyn strek via Sarah, Isak, Jakob en Isai (vader van Dawid, koning van Israel) sowel as die Zoroaster-lyn met die koppeling van Abraham se vrou Katura en haar vyf seuns. Die twee lyne ontmoet by Mirza Had1 en Diya Khanum en word finaal met mekaar verenig in die geboorte van Shoghi Effendi van die Baha’ l-geloof. Hierdie geboorte koppel die manifestasielyne van Zoroastrisme, Judaisme, die Christendom en Islam simbolies met mekaar en word deur Baha’ ls beskou as die aanduiding van die geestelike eenheid van die openbaarders (9).

READ  Di↵erent reference systems where we get observed coordinates and general change to ICRS

HOOPSTUK l:INLEIDING 
1.1 Pluraliteit en Pluralisme 
1.2 Metode
1.2.1 Deelnemende Waarneming
1.2.2 Onderhoude
1.2.3 Semigestruktureerde Onderhoude .
1.3 Bestudering van Bahi’i Literatuur 
1.3.1 Werke van Baha’u’llah
1.3.1.1 Die Mees Heilige Boek .
1.3.1.2 Die Boak van oortuiaing .
1.3.1.3 •n Versameling uit 1e Geskrifte van Baha’u’llah .
1.3.1.4 Die Verborge Woorde .
1.3.1.5 Die sewe Valleie
1.3.2 werke van ‘Abdu’l-Bahi
1.3.2.1 Uittreksels uit die Ge- sJtrifte van ‘Abdu’l-Bahi
1.3.2.2 sommige Beantwoorde vrae .
1.3.2.3 Paris-Gesprekke
1.4 struktuur van die Proef skrif 
1.5 Verwysingsisteem 
1.6 Eindnote
2: HISTORIESE PERSPEKTIEP
DIE BAHi’i-GELOOP
2.1 Voorgeskiedenis van die Bahi’i-geloof
2.2 Die qebeure wat die ontstaan van die Bahi i-qeloof vooraf gaan
2.3 Ontstaansgeskiedenis (1844-1850)  Baha’u’llah (1817-1892)
2.5 ‘Abdu’l-Bahi (1844-1921)
2.6 Shoghi Effendi (1897-1957)
2.7 Huidige stand van die Bahi’is in die wireld 
2.8 Eindnote
BOOPSTUK 3: GESKIEDENIS VAN DIE SUID APRIKAANSE BABi’iS
3.1 Inleidinq 
3.2 vroee Geskiedenis .
3.2.1 Die eerste Bahi’is in S\lid-Afrika
3.2.2 Die eerste Bahi’i-pionier na suid Afrika .
3.2.3 Martha Root
3.3 Die eerste Plaaslike Gees- telike Raad in suid-Afrika 
3.4 Loulie Mathew! se besoek aan suid-Af r ka 
3.5 Die planting van die Bahi’i-qeloof 
3.6 Die moeder van die Bahi’is in suid-Afrika 
3.7 Di’ vader van die Bahi’is in su1d-Afrika 
3.8 Die vroee Bahi’i-pioniers 
3.9 Die Bahi’i-qroeitydperk 
3.10 Die Maleier-Bahi’is
3.11Die Bahi’i-Drieaaarplan 
3.12 Eindnote 
BOOPSTUK 4: DIE MENSLIKE SAAMLEEP 
4.1 Inleidinq 
4.2 Uitianqsyunt van die ‘ahi’ise so- sia e et ek: persoonl1ke outonomie
4.3 Boe word mens •n Bahi’i? 
4.4 Die Ba~i’i-gemeensk•R RR
4.4.1 Die Bahi’i-administrasie
4.4.1.1 Geestelike Rade se funksie
4.4.1.2 Buidiqe stand van Geestelike Rade
4.4.2 Die Bahi’i-kalender
4.4.3 Bahi’i-feeste
4.4.4 Firesides en o~en- bare byeenkoms e
4.4.5 Konsultasie .
4.4.6i’i wette RR .
4.4.6.1 Totale oorgawe aan die Wil van God
4.4.6.2 Vrywillige gebed en vas
4.4.6.3 Skoling
4.4.6.4 Arbeid
4.4.6.5 Kuisheid
4.4.6.6 Huwelik en egskeiding
4.4.6.7 Verbodsbe- palings
4.4.6.8 Begrafnisse en testamente .
4.4.6.9 Lojaliteit teenoor Regering
4.4.7 Die Bahi’i fonds
4.5 Die Bahi’i geboue 
4.6 Eindnote .
HOOFSTOIC 5: D:IE BAHi’i GODSBBSICOO:ING
EN BSKATOLOG:IB 
5.1 :Inleidng 
5.2 R,1i3ie is God se antwoord v1r 1e mens 
5.3 Die eenheid van God 
5.4 God se doel met die mens .
5.5 God en Sy prof ete .
5.6 Eenheid van God se manif estasies .
5.7 Verskille tussen die manif estasies .
5.8 Rangorde van manif estasies .
5.9 Die vervulling van prof esie .
5.10 Ewige en tydelike wette .
5.11 Die oseaan van kennis .
5.12 iersoonlike Eskatologie .
5.12.1 Toestand van die siel onmiddelik voor en na die dood
5.12.2 Beloninqs en straf in die volqende wireld
5.12.3 Die aard van die siel se
lewe in die nuwe wireld
5.12.4 Die siel se domein
5.12.5 verwerwiny van God se teenwoord qheid
5.12.6 Die siel se ve~oens
5.12.1 Ervarinq van die bier- namaals reeds op aarde
5.12.e Bahi’i-benaderinq oor die dood
5.13 Algemene Bahi’i eskatologie 
5.13.1 Bahi’i inte~retasie insake apokaliptiese qebeure.
5.14 Eindnote 
HOOFSTUK 6: GESKIEDENIS EN ANTROPOLOGIE 
6.1 God se doel met die mens 
6.2 Die menslike natuur .
6.3 Die mensheid se tweelediqe do el .
6.4 Eenheid van die mensheid .
6.5 Mens- en wireldbeskouinq .
6.6 Eenheid van die qodsdiens .
7 God se koninkr~k OR aarde 
6.7.1 Politieke vrede .
6.7.2 Bahi’i wireldstad .
6.8 Eindnote
HOOFSTUK 7: GEVOLGTREKKINGS I  ·

GET THE COMPLETE PROJECT
THE BARi’i FAITH IN SOUTH AFRICA. A RELIGIOUS STUDY

Related Posts